AFRIKAANS WORDING
Nou is die tyd om ‘n skuif te maak en in ‘n mark in te beweeg wat COVID-19 EN resessie weerstandig is.
Gevestige en suksesvolle maatskappy in Pretoria vir die laaste 9 jaar, wat deel vorm van ‘n voorlopende internasionale maatskapy wat al 33 jaar bestaan, is besig om uit te brei en te groei as gevolg van die COVID-19 en huidige ekonomie.
Ons is in die mediese veld wat ook die nr 1 betaalde beroep is in die wereld!!
Ons bied:
· Basiese salaris van R12 000 per maand
· Gratis Volledige opleiding
· Bemarking en bestuur vaardighede
· Bonusse en “Incentives” elke maand
· Ondersteunings raamwerk en kennis van 33 jaar word gedeel
· Positiewe werksomgewing
Opsoek na:
· X10 junior bestuurders, ouderdom 19-28, om opgelei te word
· X10 senior bestuurders, ouderdom 28+
· Selfgedrewe kandidate
· Sterk kommunikasie vaardighede in Afrikaans/Engels
· Doelgerig
· Deursettingsvermoe
· Kandidate wat langtermyn wil groei
· Kandidate wat nie heeldag in ‘n kantoor wil sit nie.
· Eie vervoer en lisensie nodig
· Sekuriteit vir hulself en gesinne
E-pos CV na : hr@innotrend.co.za
ENGLISH WORDING
Now is the time to make a move and move into a market that is resistant to COVID-19 recession.
Established and successful company in Pretoria for the last 9 years, forming part of a leading international company that has been around for 33 years, is expanding and growing as a result of the COVID-19 and current economy.
We are in the medical field which is also the No. 1 paid profession in the world.
We offer:
• Basic salary of R12 000 per month
• Free training
• Marketing and management Skills
• Bonuses and target-driven incentives every month
• Support framework and knowledge of 33 years are shared
• Positive working environment
Looking for:
• X10 junior drivers, ages 19-28, to be trained
• X10 senior executives, age 28+
• Self driven candidates
• Strong communication skills in Afrikaans / English
•Goal orientated
•Determination
• Candidates wanted to grow long term and determine their own income. True success and growth!
• Candidates who do not want to sit in an office all day.
• Own transport and license required
• Security for themselves and families
Email CV to: hr@innotrend.co.za