Tyre Fitter

Spread the love

Tyre Fitter NEEDED

Ons wil graag n Tyre Fitter aanstel in die Helderberg area, suksesvolle kanidaat sal in die Helderberg omgewing moet woon.

Vereistes:

– Ondervinding in Tyre Fitter and Wheel Alignment

– Onmiddelik beskikbaar wees

– Geen kriminele rekord hê

– 3 Kontakbare referente

Indien U voldoen aan die vereistes, stuur asseblief U CV aan hrboeremarkgroup@gmail.com, so wel as U verwagte salaris en beskikbare begindatum.

Comments

comments

Contacts:
Posted by: kzit Sean on