Spread the love
  • Date Listed 18/08/2018
  • Location

  • Advertised By Private
  • Job Type Full-Time

VODACOM 4U FRANCHISE WINKEL IN CRADLESTONE MALL ( KRUGERSDORP/ ROODEPOORT AREA) BENODIG VERKOOPSPERSONE. GEEN VODACOM ERVARING NODIG NIE – VODACOM OPLEIDING WORD VERSKAF.AS JY ENERGIEK, GEMOTIVEERD EN GEESDRIFTIG IS, IS DIT VIR JOU.JY MOET REKENAAR GELETTERD WEES , MATRIEK SERTIFIKAAT BESIT EN AFRIKAANS MAGTIG WEES.KANDIDATE ONDER 45 JAAR SAL VOORKEUR KRY.WERKSURE: MAANDAG TOT SONDAG: 9AM – 6PM. 6 DAE AF IN MAAND .SALARIS: R6000 – R9000 PER MAAND. BASIES EN KOMMISIE.STUUR ASB JOU CV, MATRIEK SERTIFIKAAT EN ID NA : karla.vanheerden@vodadealers.co.za

Comments

comments

Contacts:
Posted by: kzit Sean on