BAA / ILS / Staff nurse

Ons het n pos beskikbaar gelee in Centurion by n privaat praktyk vir BAA / ILS / Staff nurse.

Vereistes:

  • Moet tweetalig wees in Afrikaans en Engels
  • Goeie administratiewe vaardighede
  • Goeie rekenaarvaardighede
  • Moet onder druk kan werk
 
Werks Ure:
 
  • Mondae tot Donderdae – 07H00 – 17H00
  • Vrydae – 07H00 – 14H00
  • Elke derde naweek – Op roep

Kontak Besonderhede:

Stuur CV na recruitment1@medicalresources.co.za / 012 755 3779

Verwysing:

BAA300

Comments

comments

Contacts:
Posted by: admin on